Ek het gedroom van 'n vreemdeling wat by my sit en na my kyk en glimlag en vir my sê ek hou van jou en ek is lief vir jou en ek het geglimlag en was skaam